Nagskof - Die Lenteliedjie (Die Lentesong) (Key: OR Amaj)
Title: Die Lenteliedjie (Die Lentesong)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nagskof (nagSkof)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek is moeg om te slaap in 'n sweetpakbroek
Ek is gatvol om die heeltyd my pantoffels te soek
Ek is moeg om net te vry, onder die duvet
Kan iemand asseblieftog net die somer kry
Winter is gemaak om in die bed te bly
Dis te koud om jou boude in die gym te kry
Ek het soveel keer probeer om daai tjoklit-lus te keer
Maar as ek op die skaal klim kry ek o so seer
Want dis lente
Ja, dis wraggies al die eerste van September
Nog 'n rukkie dan is ons by Desember
Gooi jou tasse en jou surfboard in die Venter
Want dis lente
Elke jaar kan ek nie wag nie vir September
Nog 'n rukkie dan is ons by Desember
Dis die einde van die winter se ellende
Want dis lente
Ja, dis wraggies al die eerste van September
Nog 'n rukkie dan is ons by Desember
Gooi jou tasse en jou surfboard in die Venter
O ja, dis lente
Elke jaar kan ek nie wag nie vir September
Nog 'n rukkie dan is ons by Desember
Dis die einde van die winter se ellende
Composer: IZAK VORSTER/LIEZEL VORSTER
_edited.png)





















