top of page

Dirk van der Westhuizen - Weiveld (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-01387
$13.95Price

Title: Weiveld

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Dirk van der Westhuizen
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
More info:  Dirk van der Westhuizen is ‘n Afrikaanse kunstenaar uit die Noorde van Pretoria. Hy is bekend vir treffers soos 'Supercool (Gangnam Style)', 'Spoel my af', 'Gooi jou suiker op my' en 'Stoom'.
Lyrics: Yes

 

Hierdie week is klaar te lank

Die lewe veels te kort

So laat jou sorge gaan

Ons weet net wat jy kort

 

O speel Afrikaans

O dat ons kan dans

O speel Afrikaans

O dat ons kan dans

 

Kom sing jou hart uit

Kom dans vanaand in jou taal

Die nag is jonk en

Die kuier hou tot ons val

Die glase bly vol

En almal dans die nag om

Die kuier roep jou

Om na die weiveld te kom

 

TUSSENSPEL

 

Wie gee om wat more bring

Die lewe’s onbeperk

So laat die aand begin

En kom ons vat hom ver

 

O speel Afrikaans

O dat ons kan dans

O speel Afrikaans

O dat ons kan dans

 

Kom sing jou hart uit

Kom dans vanaand in jou taal

Die nag is jonk en

Die kuier hou tot ons val

Die glase bly vol

En almal dans die nag om

Die kuier roep jou

Om na die weiveld te kom

 

TUSSENSPEL

 

Hey hey hey

Hey hey hey

 

Hande in die lig

Sê vir almal wat hier is

 

Weiveld

 

Kom sing jou hart uit

Kom dans vanaand in jou taal

Die nag is jonk en

Die kuier hou tot ons val

Die glase bly vol

En almal dans die nag om

Die kuier roep jou

Om na die weiveld te kom

 

Composer: NERINE GARDINER/VAUGHAN GARDINER

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page