top of page
Jo Black & Leah - Nooit Alleen (Key: OR Abmaj)

Jo Black & Leah - Nooit Alleen (Key: OR Abmaj)

SKU: CO-OR-NB-00052
$12.95Price

Title: Nooit Alleen (Susters Temalied)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jo Black & Leah

Genre: Pop & Pop Rock; South African; Duet; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Abmaj

Backing vocals: No

More info: Leah, in samewerking met Inhoud Huis en kykNET, het gedurende Augustus 2017 die Susters fliek se temalied, Nooit Alleen, saam met Jo Black opgeneem.

Lyrics: Yes

 

Jou naam is in my hand geskryf

Ek is verslaaf aan jou

Ek het jou in my ingedryf

Ek kan nie sonder jou

Maar die lewe loop sy draaie

Elkeen op sy eie paaie

 

Die son het in jou oë gebly

Dit was my warmte my hitte

Ek het behoort aan iets en erens,

Ek was iemand s'n

Maar die lewe loop sy draaie

Elkeen op sy eie paaie

 

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

 

Ek was vir solank weggespoel

Ek kan nie eers onthou nie

Ek was 'n stukkie van myself

Want ek was net sonder jou

Maar die lewe loop sy draaiw

Elkeen op sy eie paaie

 

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

 

My hart ontplof verslaaf aan jou

Ek druk jou in dis nooit genoeg

Dit wat ek is was eintlik net joune

Ek is nooit alleen want jy is nog hier

Jy tel my op ek kyk vir jou

Die wêreld skree maar jy is myne

Jy is myne

 

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

 

Jy is nooit alleen

Jy's nooit alleen

Jy is myne, myne

 

Composer: JOHAN VORSTER (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like