top of page
Leah - Maak My Dag (Key: OR Abmaj)

Leah - Maak My Dag (Key: OR Abmaj)

SKU: CO-OR-NB-00055
$12.95Price

Title: Maak My Dag

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leah

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Abmaj

Backing vocals: No

More info: "Maak My Dag" is op Leah se album “Wonderwerk Deluxe” beskikbaar.

Lyrics: Yes

 

In jou oë sal ek verdwaal

Maar jou stem sal my kom haal.

En jou woorde laat my praat

Want ons maak mekaar se sinne klaar

Ohhh, ohhh

 

Kom ons hardloop deur die reën

Kom ons dans in die water

Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag

Oeh oeh oeh

 

Soos ons deur die donker voel

Weet ons ons is vir mekaar bedoel

Want hoe jou hand my vat lig my hart

Daar is iets van jou wat met my praat

Mmm, ohhh

 

Kom ons hardloop deur die reën,

Kom ons dans in die water

Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag

Oeh oeh oeh

Kom ons hardloop deur die reën

Kom ons dans in die water

Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag

Oeh oeh oeh

 

Lalala lala lala, lalala lala lala

Lalala lala lala

Lalala lala lala

 

Kom ons hardloop deur die reën,

Kom ons dans in die water

Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag

Oeh oeh oeh

Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water

Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my

Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHRISTOPH KOTZE (INHOCO MUSIC PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like