top of page
Leah - Mooiweer (Key: OR Ebmaj)

Leah - Mooiweer (Key: OR Ebmaj)

SKU: CO-OR-NB-00057
$12.95Price

Title: Mooiweer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leah

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Ebmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek kan nie help om jou te bel

Niks spesiaals om te vertel

Want jy is ver

En ek's sleg met hierdie goed

My woorde is min

 

Jou stem wat wegraak op die lyn

Was dit dalk jy of net die sein

Is hierdie oproep al lankal klaar verby

En werk ons te hard om nie te baklei

 

Ek hoor dit reën daar by jou

Maar hier by my

Is dit mooiweer en warm

Jy sê dit reën steeds by jou

So los my nou

Want dis mooiweer en warm

 

Miskien moet ek jou net weer soen

En by jou wees en jou net voel

Dalk in daai oomblik sal ek weer kan onthou

Hoekom ek nog uithou saam met jou

 

Ek hoor dit reën daar by jou

Maar hier by my

Is dit mooiweer en warm

Jy sê dit reën steeds by jou

So los my nou

Want dis mooiweer en warm

 

Sê vir my

Ons is nie verby nie

Sê vir my

Jy kan nie genoeg kry nie

Sê vir my

Dat ek die een vir jou is

Sê vir my

Sê vir my

 

Sê vir my

Ons is nie verby nie

Sê vir my

Jy kan nie genoeg kry nie

Sê vir my

Dat ek die een vir jou is

Sê vir my

Sê vir my

 

Ek hoor dit reën daar by jou

Maar hier by my

Is dit mooiweer en warm

Jy sê dit reën steeds by jou

So los my nou

Want dis mooiweer en warm

 

Ek hoor dit reën daar by jou

Maar hier by my

Is dit mooiweer en warm

Jy sê dit reën steeds by jou

So los my nou

Want dis mooiweer en warm

 

Composer: JOHAN VORSTER/CHIRSTOPH KOTZE (JOHAN VORSTER SONGS/COLESKE ARTISTS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like