top of page
Leah - Volmaan (Key: OR Dmaj)

Leah - Volmaan (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00058
$12.95Price

Title: Volmaan

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Leah

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek was gevind maar verlore

Ek was al hier vantevore

En dit speel weer voor my af

En ek weet hoe dit gaan eindig vanaand

 

Jy kan maar weet daar's geen woorde

Al die praat is nou verbode

Hou my vas en trek my nader

Eerder nou as bietjie later vanaand

 

Is dit die volmaan wat my so onkant vang

Is dit die stille nag wat soos soene val

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop

Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

Dit verskyn uit die nêrens

Dis nou dit kom van erens

Dis 'n wete met verskil

Dis 'n wil jou nooit weer los nie gevoel

 

Is dit die volmaan wat my so onkant vang

Is dit die stille nag wat soos soene val

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop

Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

En dit maak nie regtig sin nie

Weet nie waar om te begin hoe ek voel oor jou

Is ons liefde net 'n oomblik wat sal ophou in 'n oogwink

As ek praat met jou

 

Is dit die volmaan wat my so onkant vang

Is dit die stille nag wat soos soene val

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

Is dit die aanhou hoop wat so om ons loop

Is dit die stadsgeraas wat ons mis vanaand

Gaan ons maar eerder lê

Ek wil saam met jou onder die sterre lê

 

Composer: CHRISTOPH KOTZE/JOHAN VORSTER (COLESKE ARTISTS/JOHAN VORSTER SONGS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like