X4 - Ouma Jy Is Tops (Key: OR F#maj)
Title: Ouma Jy Is Tops
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: X4
Genre: South African; Group; Children & Teen; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
More info: K3 is a Flemish/Dutch girl band with a Dutch repertoire, mainly aimed at pre-adolescent children. K3 was founded by Niels William. Niels William moved to South Africa in 2002 and started his own music studio there. In March 2007 he launched X4, a 4-girl group singing translations of K3-songs in Afrikaans and English. They released one album: Heyah Mama, which also featured the single of the same name.
Lyrics: Yes
Ouma jy kom weer kuier dan’s dit net ek en jy
Elke dag’s ‘n vakansie daar’s niks wat ons kan skei nie
Ouma niks maak my blyer as om jou weer te sien
As geluk eendag ‘n skoolvak word kry ons ‘n tien uit tien
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Ouma dit kan met liefde heel jaar maar winter bly
Ek voel soos ‘n prinses in truie wat jy vir my brei
Jy het die mooiste sprokies
Kleintyd vir my gelees
En vandag bly jy my towerfee
Mooi en jonk van gees
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Sê dat jy nie weer gaan
Dat jy my nie verlaat
Al stap die jare ook hoe ver aan
Ek wil hê dat jy altyd hier bly
Wil hê dat jy altyd hier bly
Ouma my liefste ouma
Ouma my liewe ouma
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Ouma jy is tops
Die lekker hou nie op
Want ouma jy is tops
Die lewe het weer skop
My hart kan warm klop
Want ouma jy is tops
Ouma jy is tops
Composer: MIGUEL WIELS/PETER GILLIS/ALAIN VANDE PUTTE/AFR LIRIEKE: JAC KRITZINGER (WIVANI PUBL.)