Piet Smit - Uit Een Hart (Key: OR Amaj)
Title: Uit Een Hart
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Piet Smit
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Vader van liefde
Bron van ons krag
Ons bring in aanbidding
Ons loflied aan U
Here, U het belowe
Om hier by ons te wees
As ons saam is in U naam
In waarheid en gees
Jesus ons redder
Emmanuel
Ons kom ons lewens
As lofoffer gee
Ons wil uit een mond
U ryk en krag besing
En aan U, o skepper Heer ons loflied bring
Gees van die waarheid
Helper uit God
Leer ons om in liefde
Soos Jesus te dien
En bind ons dan saam Heer
Soos ons hier voor U staan
Om met liefde in ons hart na die wêreld te gaan
Sodat ons uit een hart
In eenheid kan bely
Dat U erekoning is
En dit altyd sal bly
Help ons om uit een hart
In eenheid te bely
Dat U erekoning is
En dit altyd sal bly
Composer: PIET SMIT/BOB FITTS
_edited.png)
















