top of page
Potchefstroomse Universiteitskoor - Neem My In Beskerming, O God (Key: OR Dmaj)

Potchefstroomse Universiteitskoor - Neem My In Beskerming, O God (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-01901
$12.95Price

Title: Neem My In Beskerming, O God (Psalm 16)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Potchefstroomse Universiteitskoor
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir; Special Occasion; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Neem my in beskerming, o God

Ek soek skuiling by U

Ek het vir die Here gesĂȘ: Ek behoort aan U

Daar is vir my niks goeds nie behalwe by U

 

Here, U is my lewe

Here, U is my lewe

U sorg vir my

U sorg vir my

Wat ek ontvang, kom alles van U af

 

Die meetsnoere het vir my in liefike plekke geval

Ja, my erfnis is vir my mooi

Ek sal die Here bly loof

Wat my tot die regte insigte bring

Selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer

 

Here, U is my lewe

Here, U is my lewe

U sorg vir my

U sorg vir my

Wat ek ontvang, kom alles van U af

 

Ek het die Here tog altyd by my

Omdat Hy by my is, struikel ek nie

Daarom is ek bly en juig

Ek voel veilig

U gee my nie oor aan die dood nie

U leer my hoe om te lewe

 

By U is daar groot blydskap

By U is daar oorvloedige blydskap

Liefde

Genade

Uit U hand kom net wat mooi is

 

Composer: 1983 AFRIKAANSE VERTALING/VAN WYK

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page