top of page
Die Broers - Strome Van Seën (Key: OR Bbmaj)

Die Broers - Strome Van Seën (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-01973
$12.95Price

Title: Strome Van Seën (Strome Van Seen)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Die Broers
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Hallelujaboek Lied 315
Lyrics: Yes

 

Strome van seën van bowe

Dit het die liefde beloof

Heerlike tyd van verkwikking

Vloei uit ons Heiland en Hoof

 

Strome van seën van bowe

Heer laat hul vloei in elk' oord

Skenk die beloofde verkwikking

Kom en bevestig U woord

 

Strome van seën

Gee van U volheid ons weer

Reeds val die druppels gedurig

Skenk ons die strome, o Heer

 

Strome van seën van bowe

Gee dit al voller, o Heer

Dorstig en biddende wag ons

Word hier verheerlik, o Heer

 

Strome van seën

Gee van U volheid ons weer

Reeds val die druppels gedurig

Skenk ons die strome, o Heer

 

Strome van seën

Gee van U volheid ons weer

Reeds val die druppels gedurig

Skenk ons die strome, o Heer

Reeds val die druppels gedurig

Skenk ons die strome, o Heer

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page