Riaan Benade - Vitamiene See (Key: OR Gmaj)
Title: Vitamiene See
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riaan Benadé (Riaan Benade)
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Dit was n lang jaar, bokkie
Ek gaan nie vir jou jok nie
Pak solank daai pers kombers
Gooi hom in die trokkie
As ek hier ry gaan ek nie stop nie
Moeg op my tande gekners
O, ek gaan sit en kyk
Tot die wêreld vergeet van my
Ons gaan maak soos Saldanhabaai
Kom ons waai
Kom ons waai
Kom ons waai
Ek soek 'n cooler in die sand
'n Bier in my hand
Die son wat my soen
Terwyl die wind iets in my hart doen
Ek wil vergeet
Van elke liewe leed
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene see
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene see
Skryf maar 'n briefie
Laat weet almal, liefie
Ons blom op 'n pers kombers
Daar's see en sand
En my boude is geplant
En die vuur is die strand se kers
O, ek gaan sit en kyk
Tot die wêreld vergeet van my
Ons gaan maak soos Saldanhabaai
Kom ons waai
Kom ons waai
Kom ons waai
Ek soek 'n cooler in die sand
'n Bier in my hand
Die son wat my soen
Terwyl die wind iets in my hart doen
Ek wil vergeet
Van elke liewe leed
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene see
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene
See
Sand
Gat geplant naby waar die
Cooler box land
See
Sand
Kyk hoe loop my worries verby
Ek het 'n cooler in die sand
'n Bier in my hand
Die son wat my soen
Terwyl die wind iets in my hart doen
Ek wil vergeet
Van elke liewe leed
Hoe kan ek opgee
Met 'n cooler in die sand
'n Bier in my hand
Die son wat my soen
Terwyl die wind iets in my hart doen
Ek kan vergeet
Van elke liewe leed
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene see
Voordat ek opgee
Gee my vitamiene see
Soek jy dalk ook
'n Bietjie vitamiene see
Composer: RIAAN BENADÉ