Riana van Wyk (Tannie Riana) - Allermooiste Ding (Key: OR Amaj)
Title: Allermooiste Ding
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana van Wyk (Tannie Riana)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
In die middel van die winter is dit baie koud en nat
In die somer val die reën dat die water spat
In die middel van die herfs is die blare rooi
Maar die allermooiste ding is 'n lentenooi
Voëltjies sing en die voëltjies fluit
Nuwe, nuwe lewe in die lentetyd

Composer: CHRIS LAMPRECHT
_edited.png)