top of page
Riana van Wyk (Tannie Riana) - Ietsie Bietsie Spinnekop (Key: OR Dmaj)

Riana van Wyk (Tannie Riana) - Ietsie Bietsie Spinnekop (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-03645
$13.95 Regular Price
$10.95Sale Price

Title: Ietsie Bietsie Spinnekop

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana van Wyk (Tannie Riana)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ietsie Bietsie spinnekop

Klouter oor die muur

Ietsie Bietsie spinnekop

Die donderweer is hier

Woerts waai die wind

Vir Ietsie Bietsie af

Ietsie Bietsie spinnekop

Die wind is sommer laf

 

Ietsie Bietsie spinnekop

Klouter oor die muur

Ietsie Bietsie spinnekop

Die sonneskyn is hier

Woerts waai die wind

Die donderwolke weg

Ietsie Bietsie spinnekop

Alles is weer reg

 

HERHAAL

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page