Riana van Wyk - Insek Liedjie (Key: OR Emaj)
Title: Insek Liedjie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Riana van Wyk (Tannie Riana)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Kyk net hoe vrolik is die diertjies in die veld
Al die voëltjies sing en die skoenlappers gesels
Die miere die dans en die bye zoem
Almal stem saam daar is baie om te doen
Die kriekies die kriek en die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos
Kyk net hoe vrolik is die diertjies in die veld
Al die voëltjies sing en die skoenlappers gesels
Die miere die dans en die bye die zoem
Almal stem saam daar is baie om te doen
Die kriekies die kriek en die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos
Die kriekies die kriek en die vliegies die vlieg
Al die klein ou goggas sing 'n lentelied
Dit kriewel en krioel oral in die bos
Elke liewe insek soek sy eie kos
Composer: RIANA VAN WYK