top of page
Gerhard Steyn & Nadine - Rooi Roos (Key: OR Dmaj)

Gerhard Steyn & Nadine - Rooi Roos (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-00666
$13.95Price

Title: Rooi Roos

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gerhard Steyn & Nadine
Genre: South African; Pop, Pop Rock & Dance; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Sy is my tien van harte

Prinses hier in my hande

Sy's die bloed deur my are

Die wind deur my hare

 

Kerslig en sjampanje

As die son sak oranje

Hy's die bloed deur my are

Die wind deur my hare

 

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is

'n Roos vir haar omdat sy so mooi is

Winter herfs lente en somer

Sonder haar is ek verlore

 

Ek gee vir hom my hart wat leeg was

My hart vir hom want hy sal dit oppas

Winter herfs lente en somer

Sonder hom is ek verlore

 

Sy's my druppel rooi wyn

Sy's my skemer sonskyn

Hy's die bloed deur my are

Die wind deur my hare

 

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is

'n Roos vir haar omdat sy so mooi is

Winter herfs lente en somer

Sonder haar is ek verlore

 

Ek gee vir hom my hart wat leeg was

My hart vir hom want hy sal dit oppas

Winter herfs lente en somer

Sonder hom is ek verlore

 

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is

'n Roos vir haar omdat sy so mooi is

Winter herfs lente en somer

Sonder haar is ek verlore

 

Ek gee vir hom my hart wat leeg was

My hart vir hom want hy sal dit oppas

Winter herfs lente en somer

Sonder hom is ek verlore

 

Winter herfs lente en somer

Sonder haar is ek verlore

 

Composer: GERHARD STEYN/KOBIE KOEN (VONK MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page