top of page
Rudi & Corlea - As Ek Sing (Key: OR Emaj)

Rudi & Corlea - As Ek Sing (Key: OR Emaj)

SKU: AL-OR-NB-01923
$12.95Price

Title: As Ek Sing

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rudi & Corlea
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Duet; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Rudi Claase en Corlea Botha was 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse sangpaar. Hulle het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge/Our Darlings binne agt weke goue status bereik het.
Lyrics: Yes

 

Jou skaduwee stap stil by my verby

Die donkergrys gedagtes van jou loer oor my hart

 

Hartsverlange hou my naby jou

Ek weet ek sal jou nooit weer vas kan hou

Maar jy soen nogsteeds vir my

Jy sing nogsteeds vir my

En waar ons was

 

Ek ruik nogsteeds die lelies in die wind

Die nugter geur van jonkwees en die seer van 'n kind

 

Kinderstories kan die waarheid word

Somtyds is die tyd maar net te kort

En daarom maak my hart musiek en my trane word liriek

 

Tot my liedjies joune word

 

As ek sing sing ek vir jou

En die wind wat waai, waai die winde van onthou

Want my hart verlang na jou

Want my hart verlang na jou

Hoor jy my sing vir jou

As ek sing

As ek sing

Sing ek vir jou

 

My vingers dwaal oor note en papier

Hoe wys my hart in woorde en musiek jy is hier

 

Hierby jou het my hart kom skuil

Dis soms die wind en soms net ek wat huil

Laat my stem jou aanhou lei tot jou siel die woorde kry

En dan sing jy dit vir my

 

As ek sing sing ek vir jou

En die wind wat waai, waai die winde van onthou

Want my hart verlang na jou

Want my hart verlang na jou

Hoor jy my sing vir jou

As ek sing

As ek sing

Sing ek vir jou

 

Composer: RUDI CLAASE (TOC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page