top of page
Rudi Claase - Solank Jy Weet (Key: OR Fmaj)

Rudi Claase - Solank Jy Weet (Key: OR Fmaj)

SKU: RI-OR-NB-02283
USD 13.95Price

Title: Solank Jy Weet

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rudi Claase
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hou my, hou my by jou

Waar jy gaan, sal ek jou omvou

Dra my, dra my in jou hart

As jy val, sleep my deur jou smart

 

En as jy voel, asof niemand by jou staan

Voel my hart, en fluister weer my naam

 

Onthou die wêreld draai net om jou woorde

En die mooi wat jy onthou

En solank jy weet ek's daar

Is ek by jou

En elke aand verskyn jy in my drome

En ek hou jou teen my vas

En onthou die tyd toe jy nog myne was

 

Vra my, vra my vir my hart

As jy dwaal, sit my spore in die sand

Dra my, dra my in jou hart

As jy val, sleep my deur jou smart

 

En as jy voel, asof niemand by jou staan

Voel my hart, en fluister weer my naam

 

Onthou die wêreld draai net om jou woorde

En die mooi wat jy onthou

En solank jy weet ek's daar

Is ek by jou

En elke aand verskyn jy in my drome

En ek hou jou teen my vas

En onthou die tyd toe jy nog myne was

 

Solank jy weet ek's daar

Sal ek jou by my dra

Solank jy weet ek's daar

Vir altyd

 

En as jy voel, asof niemand by jou staan

Voel my hart, en fluister weer my naam

 

Onthou die wêreld draai net om jou woorde

En die mooi wat jy onthou

En solank jy weet ek's daar

Is ek by jou

En elke aand verskyn jy in my drome

En ek hou jou teen my vas

En onthou die tyd toe jy nog myne was

En onthou die tyd toe jy nog myne was

 

Composer: RUDI CLAASE (TOC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page