top of page
Samantha Leonard - Net Een Keer (Key: OR Gmaj)

Samantha Leonard - Net Een Keer (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-02456
USD 14.95Price

Title: Net Een Keer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Samantha Leonard
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ek weet ek mag nie na jou staar

Ek weet ek moenie aan jou dink nie

Ek weet jou hart behoort aan haar

Maar net in potlood nie in ink

Nie

Ek is jammer ek bly hammer aan 'n deur

Sal jy my net een keer

Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou

En my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou

Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou

Maar ek vra weer

Net een keer

Ek bel jou nommer in die aand

Sit vinnig neer as jy hom optel

Ek hoor jou stem verbeel jou hande

Orals op my streel jy my vel

Ek is jammer ek bly hammer aan ‘n deur

Sal jy my net een keer

Vashou soos jy haar nou in jou arms vashou

En my alles gee wat sy kry elke stukkie van jou

Dis verkeerd en ekke weet hierdie obsessie moet ophou

Maar ek vra weer

Net een keer

TUSSENSPEL

Composer: JOHAN OBERHOLZER

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page