top of page
Sharoney - Fairytale (Key: OR Amaj)

Sharoney - Fairytale (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-04028
$13.95Price

Title: Fairytale

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sharoney
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Hierdie storie is klaar geskryf

Dis al keer op keer bewys

Dat daar net een prins is

Een prins is

Vir my gemaak

Soos uit 'n sprokiesprent

Het ekke net een wens

Dat hierdie feëverhaal

Een maal sal

Uitspeel soos geskryf

 

Elke reël van ons storie

Is geskets hier in my kop

 

Soos in 'n fairytale

Ek's die prinses wat by jou kom skuil

Jy sal harder veg

Met swaard vererg

Jy hou die bose weg

Ek hou van jou in ons fairytale

Ek kan altyd by jou kom huil

In ons storieboek

Breek ons die vloek

Ons loop die ekstra myl

In ons fairytale

In ons fairytale

 

Vir lank het ek gesoek

In elke storieboek

Ek het blind gestaar

Wind gejaag

Was ek so verkeerd

Die antwoord was reg voor my

My Prince Charming is toe jy

Ek's nou klaar gesoek

Klaar geroep

Ek's gelukkig hier by jou

 

Elke reël van ons storie

Speel perfek hier in my kop

 

Soos in 'n fairytale

Ek's die prinses wat by jou kom skuil

Jy sal harder veg

Met swaard vererg

Jy hou die bose weg

Ek hou van jou in ons fairytale

Ek kan altyd by jou kom huil

In ons storieboek

Breek ons die vloek

Ons loop die ekstra myl

In ons fairytale

In ons fairytale

 

Die horlosie kan

Op 12 stilstaan

Sy arms vir ewig daar hou

Want ek en jy's

Gelukkig saam

Ons fairytale begin nou

 

Soos in 'n fairytale

Ek's die prinses wat by jou kom skuil

Jy sal harder veg

Met swaard vererg

Jy hou die bose weg

Ek hou van jou in ons fairytale

Ek kan altyd by jou kom huil

In ons storieboek

Breek ons die vloek

Ons loop die ekstra myl

In ons fairytale

In ons fairytale

 

Composer: REYNARDT HUGO/HUGO LUDICK (SAMRO)

 

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page