top of page

Wicus van der Merwe - Waatlemoen (Key: OR Gmaj)

SKU: CO-OR-NB-03828
$13.95Price

Title: Waatlemoen
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke 
Created in the style of: Wicus van der Merwe
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Waatlemoen, waatlemoen

Jou dik skil is groen

Waatlemoen, waatlemoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

 

Ons mag nie meer sing 'bokkie'

Want oom Anton word mos kwaad

En anyway 'Die Campbells' sê dis hulle mark

Die rapper is nou Parow

Of oorsee is die antwoond

Al luister ons in Holland

Amsterdam tot Amersfoort

 

Waatlemoen, waatlemoen

Jou dik skil is groen

Waatlemoen, waatlemoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

 

Erens by die boer

Verkleuman by die fees

Koning van die pikkewyne

Wie't die meeste gees

Smit is op die eerste een

Kaptein die het getrou

Die Snotseun het die rap skills

En Robbie soek nog vrou

 

Waatlemoen, waatlemoen

Jou dik skil is groen

Waatlemoen, waatlemoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

 

Steve is ook in alles

En Bobby's net vir jou

Pasop net vir daai bootse van ou Nicholis Louw

Die Cartel is Van Coke

En Sonja is weer terug

Ek mis oom Koos Kombuis

Soos 'n seemeeu in die lug

 

Waatlemoen, waatlemoen

Jou dik skil is groen

Waatlemoen, waatlemoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

 

Wa, wa, wa, wa, wa, waatlemoen

Wa, wa, wa, wa, wa, waatlemoen

Waatlemoen

 

Daai klong met die kitaar

Ek dink sy naam is Ray

Daai Skarumba tannie

Kan maar by my kom bly

Ek's maar net 'n nice ou

Wat van almal hou

Ek hou nie van baklei nie

En ek hou nie van onthou

 

Waatlemoen, waatlemoen

Jou dik skil is groen

Waatlemoen, waatlemoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is al gedoen

Kom ons sing maar van die vrugte

Want pampoen is klaar gedoen

 

Composer: WICUS VAN DER MERWE (SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page