Sharoney - Prinses (Key: OR Cmaj)
Title: Prinses
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sharoney
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Woorde sê
Niks nie maar wat ek wil hê
Is die liefde wat jou dade sê
Ek belowe dis genoeg
Wat's jou geheim
Sonder praat vat jy weg my pyn
Asof alles in 'n lig verdwyn
Daai hoendevleisgevoel
Dis die manier hoe jy my op jou hande dra
Dis die liefde in jou oë as jy my hand vra
Dis die gevoel van 'n miljoen vlinders in jou maag
Jy laat my voel of ek weer op wolke loop
Jy sal alles vir my doen selfs die wêreld koop
Dis die gevoel van 'n miljoen druppels somerreën
Ek voel uniek nie soos al die res
Jy laat my voel soos 'n prinses
Jou sagte hart
Die gevoel wat jy in my hart laat
Jy's die kompas op my padkaart
Wat is ek sonder jou
Ek soek niks meer
As jy my soos 'n prinses hanteer
Die tekens van 'n ware heer
Om my so te laat voel
Dis die manier hoe jy my op jou hande dra
Dis die liefde in jou oë as jy my hand vra
Dis die gevoel van 'n miljoen vlinders in jou maag
Jy laat my voel of ek weer op wolke loop
Jy sal alles vir my doen selfs die wêreld koop
Dis die gevoel van 'n miljoen druppels somerreën
Ek voel uniek nie soos al die res
Jy laat my voel soos 'n prinses
Jy dra my
Deur dik en dun en al die res
By jou
Voel ek soos 'n feëprinses
Dis die manier hoe jy my op jou hande dra
Dis die liefde in jou oë as jy my hand vra
Dis die gevoel van 'n miljoen vlinders in jou maag
Jy laat my voel of ek weer op wolke loop
Jy sal alles vir my doen selfs die wêreld koop
Dis die gevoel van 'n miljoen druppels somerreën
Ek voel uniek nie soos al die res
Jy laat my voel soos 'n prinses
Composer: HUGO LUDIK/REYNARDT HUGO (SAMRO)
_edited.png)