top of page
Shine 4 & Snotkop - Haai Casanova (Key: OR Amaj)

Shine 4 & Snotkop - Haai Casanova (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-02729
$12.95Price

Title: Haai Casanova (Glenys Lynne Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Shine 4 & Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

RAP

 

Haai Casanova waar is sy dan nou

Sy wat jou nooit sou laat staan

Ek het jou gewaarsku jy was pure man

Haai Casanova sien ek dalk 'n traan

 

Haai Casanova

Haai Casanova

 

Haai Casanova hoe lyk dit vir my

Jy het jou sjarme verloor

Jou breë skouers hang nou

Jou oë is vaal

Haai Casanova wat is van jou oor

 

(So komaan komaan komaan komaan)

 

La la la la la la la

(So wat doen 'n ou as hy moet kies)

La la la la la la la

(Tussen vier hot girls se lyfies)

La la la la la la la

(Gaan vra jou ma en pa vir raad)

La la la la la la la

(Want vier hot girls is kattekwaad)

 

Haai Casanova

(So komaan komaan komaan komaan)

 

Haai Casanova jy het my verras

Ek het meer van jou verwag

Waar is jou gewete, jou praatjies was leeg

Haai Casanova dis ek wat nou lag

 

Haai Casanova ek het jou gesê

Dat ek jou val kon voorsien

Jy wou my nie glo nie

Nou is dit te laat

Haai Casanova jy het dit verdien

 

La la la la la la la

(So wat doen 'n ou as hy moet kies)

La la la la la la la

(Tussen vier hot girls se lyfies)

La la la la la la la

(Gaan vra jou ma en pa vir raad)

La la la la la la la

(Want vier hot girls is kattekwaad)

 

Haai Casanova nou is jy alleen

Nou sien jy self jou kans is verspeel

 

RAP

 

La la la la la la la

(So wat doen 'n ou as hy moet kies)

La la la la la la la

(Tussen vier hot girls se lyfies)

La la la la la la la

(Gaan vra jou ma en pa vir raad)

La la la la la la la

(Want vier hot girls is kattekwaad)

Haai Casanova nou is jy alleen

Nou sien jy self jou kans is verspeel

 

Haai Casanova

Haai. haai, haai

Haai Casanova

Haai. haai, haai

Haai Casanova

Haai. haai, haai

 

Composer: M. PANAS/K. MUNRO/M. V RENSBURG (CC/GEMA)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page