top of page
Suzanne & Snotkop - Gatswaai (Key: OR Gmaj)

Suzanne & Snotkop - Gatswaai (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-01945
$12.95Price

Title: Gatswaai

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Suzanne & Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Duet; Hip-Hop & Rap
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Suzanne is n Suid-Afrikaanse sangeres wat bekend is vir onder andere haar treffers 'Engel aan my sy' en 'Gatswaai', 'n duet met Snotkop.
Lyrics: Yes

 

Hey, check it uit, check it uit

Suzanne featuring Snotkop

Weet jy wat

Ons gaan gatswaai

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

Ek kan nie Mambo-mambo nie

En ook nie Tap dance nie

En ook die Charleston

Kan ek nie reg kry nie

 

Maar ek kan Toi-toi

En ek laat waai

En ek kan ronddraai

En ek kan Gatswaai

Ek wil net Boogie-boogie-boogie

En ons moet Jive

En ek kan Toi-toi

Oor ek survive

 

Kyk, ek kan ook nie Tango nie

En die Salsa sukkel ‘n bietjie

En die mambo Mambo-mambo-mambo

Kan jy niks van die steps onthou nie

Maar as jy Toi-toi

Gaan ons die heel nag gooi

Jy lyk so sexy met daai

Ek wil net my Gatswaai

 

Ek kan nie Tango nie

Ek kan nie Samba nie

Ek kan nie Rumba nie

Ek kan nie Cha-cha nie

Ek kan nie Mambo-mambo nie

En ook nie Tap dance nie

En ook die Charleston

Kan ek nie reg kry nie

 

Maar ek kan Toi-toi

En ek laat waai

En ek kan ronddraai

En ek kan Gatswaai

Ek wil net Boogie-boogie-boogie

En ek wil Jive

En ek kan Toi-toi

Oor ek survive

 

Maar ek kan Toi-toi

En ek laat waai

En ek kan ronddraai

En ek kan Gatswaai

Ek wil net Boogie-boogie-boogie

En ek wil Jive

En ek kan Toi-toi

Oor ons survive

 

Nee kyk

Dis defnitief nie die Mambo daai nie

En wat is daai?

Dit lyk ook nie of jy Tap dance nie

Maar as jy Boogie-boogie-boogie

Wil ek niks anders doen nie

En as jy vinnig omdraai

Is mos die Gatswaai daai

 

Maar ek kan Toi-toi

En ek laat waai

En ek kan ronddraai

En ek kan Gatswaai

Ek wil net Boogie-boogie-boogie

En ek wil Jive

En ek kan Toi-toi

Oor ek survive

 

Maar ons kan Toi-toi

En ons kan Jive

En ons kan ronddraai

En ons kan gatswaai

Ek wil net Boogie-boogie-boogie

En ek wil Jive

En ek kan Toi-toi

Oor ons survive

Gatswaai, gatswaai

Gatswaai

 

Composer: A. DAVEL/F. HENNING (SAMRO/ZIMBALI MUS. PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page