top of page
Simeon Hamman - Oupas en Oumas (Key: OR Dmaj)

Simeon Hamman - Oupas en Oumas (Key: OR Dmaj)

SKU: CH-OR-NB-01309
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Oupas en Oumas

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of:Simeon Hamman
Genre: South African; Kids & Teens; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Simeon Hamman is die bekende Suid-Afrikaanse sangeres, Sonja Herholdt, se tweede oudste seun. Hy het as jong seun vyf albums vrygestel.
Lyrics: Yes

 

Oupas en Oumas het banke wat kraak

En al hulle goedjies is van liefde gemaak

Oupa weet alles Oupa is groot

Ouma kyk altyd met Jesus se oë

 

Gryse hare

Sagte hand

Geskenk aan die kinders van die hemel se kant

 

Ouma slaan saggies

Ek kan nie eers voel

Oupa ry perdjie tot ek slaap in die stoel

Dit voel als so warm dit voel als so sag

By Oupa en Ouma kan ek slaap in die nag

 

En ek is nooit bang nie

Want oupa is daar

En Ouma sê Jesus is altyd by haar

(Ouma sê Jesus is altyd by haar)

 

Oupa en Ouma sal eendag moet gaan

Kom kyk in my hartjie dan lê daar ‘n traan

Maar ek sal dan lewe soos hulle te wees

Want hulle’s die Bybel wat ek die beste kan lees

 

En daar in die hemel sal ons saam kan bly

Want Oupas en Oumas is soos Jesus vir my

 

Oupas en Oumas het banke wat kraak

En al hulle drukkies is van liefde gemaak

Oupa weet alles Oupa is groot

Ouma kyk altyd met Jesus se oë

 

Gryse hare

Sagte hand

Geskenk aan die kinders van die hemel se kant

Geskenk aan ons kinders van die hemel se kant

 

Composer: K. VAN DER MERWE

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page