top of page
Snotkop - Dans En Stop (Key: OR Amin)

Snotkop - Dans En Stop (Key: OR Amin)

SKU: RI-OR-NB-03985
$13.95Price

Title: Dans En Stop

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amin

Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Check dit uit

Check dit uit

Check dit uit

Check dit uit

Check dit uit en maak 'n lyn

Laat die poppe dans

Sit jou arm om haar lyf

So sexy saam

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar voor laat die cleavage bons

Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

Drop dit uit en maak en maak dit uit laat die lyfies swaai

Sit jou arms om haar heupies laat ons tiekiedraai

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar vir dat jy balke toe

Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy flikkers gooi

As jy flikkers gooi

As jy flikke flikke flikke flikke flikkers gooi

Oe

Maak jy sommer dat ek myself nooi

Want daai lyfie smeek die heeltyd om die party te join

As jy vlerk wil sleep

As jy vlerk wil sleep

As jy vlerk, as jy vlerk, as jy vlerk wil sleep

Oe

Maak jy sommer dat ek boek wil lees

Wat jou lyf is die alfabet en eks 'n lettergreep

O

Dans met my, dans met jou

Dans laat ons die hele jaar vakansie hou

En almal wat haar sien is soos in hallo

Kan ons ook met haar

Ek sê no no

As jy uit wil hang

As jy uit wil hang

En as jy uit, as jy uit, as jy uit wil hang

Kan jy maar jou klere in my kas kom hang

Solank jy weet ons gaan nie heeltyd net stop en dans

Check dit uit en maak 'n lyn

Laat die poppe dans

Sit jou arm om haar lyf

So sexy saam

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar voor laat die cleavage bons

Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

Drop dit uit en maak en maak dit uit laat ons die lyfies swaai

Sit jou arms om haar heupies laat ons tiekiedraai

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar vir dat jy balke toe

Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

Hou vas, hou vas as jy lekker wil dans

Jy kan altyd 'n bietjie lastig raak

Komaan en skud daai lyfie laat dit saak maak

En voel dit ritme, laat jou heupe bietjie saam praat

Draai maar om

Laat ek curves kyk

Draai maar om laat dit soos poeding lyk

En hou my dop

Sit maar altwee hande op jou kop

En voor die beat drop

Stop

Dans met my, dans met jou

Dans laat ons die hele jaar vakansie hou

En almal wat haar sien is soos in hallo

Kan ons ook dans met haar

Ek sê no no

As jy uit wil hang

As jy uit wil hang

En as jy uit, as jy uit, as jy uit wil hang

Kan jy maar jou klere in my kas kom hang

Solank jy weet ons gaan nie heeltyd net stop en dans

Check dit uit en maak 'n lyn

Laat die poppe dans

Sit jou arm om haar lyf, so sexy saam

Dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar voor laat die cleavage bons

Met jou arm om haar middel gaan ons skotteljons

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

Drop dit uit en maak en maak dit uit laat ons die lyfies swaai

Sit jou arms om haar heupies laat ons tiekiedraai

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

As jy hoor

Stel maar vir dat jy balke toe

Met my arms om daai middel gaan jy liefde proe

En dan dans ons, stop ons, draai ons, pause ons

Composer: PA MODOU BADJIE/DIRK VAN NIEKERK/SERGIO HERNAN ELGUETA SABALAGA/JOHAN MATTIAS HIRVI/AFR. LIRIEK - FRANSCIOS HENNING (SONY/ATV MUSIC PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page