top of page
Snotkop - Party Heelnag (Key: OR Dmaj)

Snotkop - Party Heelnag (Key: OR Dmaj)

SKU: FR-OR-NB-02876
$12.95Price

Title: Party Heelnag
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Want ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

 

Hier’s nog ’n rede, ye

Geniet als in jou lewe, ye

Komaan en sit jou glas hoog in die lug

As jy lus vir dit is en ons waai, wo ho ho

 

Soveel probleme, ye

Vergeet dit en vergewe, ye

Jy sien daar is ‘n vuur wat in jou brand

Dis ‘n fees vanaand so ons party, wo ho ho

 

Weet maar ons gaan alles vergeet

Wat hulle ons wou leer

Ja, want ons breek weer al die reëls wat ons ken

Daar is geen beheer ja, wie gaan ons keer

Nee baby daar is niemand wat die party kan stop

So sit dit op

 

Want ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

 

Ja, ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

 

Dis ongelooflik, ye, jy weet jy’s asemrowend, ye

Ons lewe net soos rebels met ‘n doel

As jy vry wil voel kom ons party, wo ho ho

 

So gee my spasie, ye

Want ek wil heelnag party, ye

Vanaand gaan ons die dorp op hande neem en op sy rug omkeer

Kom ons party, wo ho ho

 

Weet maar ons gaan alles vergeet

Wat hulle ons wou leer

Ja, want ons breek weer al die reëls wat ons ken

Daar is geen beheer ja, wie gaan ons keer

Nee baby daar is niemand wat die party kan stop

So sit dit op

 

Want ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

 

Ja, ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

 

Ja, ons gaan party tot die son opkom

Ja, ons gaan rock tot die polisie kom

So kom vergeet van jou probleme

Daar's niks wat ons keer nie

So party en geniet jou lewe

 

Want ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

 

Ja, ons gaan party heelnag

En slaap deur die dag

Elke oggend voel net soos Saterdag

Al ons probleme net vergeet dit kan tot môre wag

So komaan, komaan, komaan

Wo-ho-ho

 

Composer: M.S. ERIKSEN/P. GOUDIEVA/D. HARDEN/T.E. HERMANSEN/D.A. RIGO/S.J. WILHELM (EMI MSC PUB/SONY/ATV PUB)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page