Snotkop - Sit Jou Vuis In Die Lig (Key: OR F#maj)
Title: Sit Jou Vuis In Die Lig
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Jy's nie soos die res nie
Nee niemand's perfek nie
Vergeet wat almal sê, baby
Die span nie gemaak nie
Maak regtig nie saak nie
Vergeet wat almal sê
En as hul links draai, draai ek regs
As almal nee sê, sal ek veg
Om in jou droom te glo's verkeerd
Dan sal ek eerder 'n rebel wil wees
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
En celebrate wie jy is
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
Daar's niemand wat soos jy is
Jou beste gelewer
Hul soek soveel beter
Vergeet wat almal sê, baby
Jy sal dit nooit maak nie
Jy weet dis nie waar nie
Vergeet wat almal sê
So laat jou lig brand
Laat dit skyn
En voel die sonskyn op jou lyf
Maak oop jou hart en wys vir my
Nee, daar is niemand amazing soos jy nie
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
En celebrate wie jy is
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
Daar's niemand wat soos jy is
Volg, volg, volg
Jou hart en moet nooit stop, stop, stop
Skyn helder soos die son, son, son
En veg tot môre kom, kom, kom
Maak 'n vuis en hou dit dop,dop, dop
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
En celebrate wie jy is
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Na na na, na na na yeah
Sit jou vuis in die lug
Daar's niemand wat soos jy is
Composer: M. KLEEREKOPER/L. AURA/J. SINDERS/AFR. F HENNING (EAU DE GAMMES PUBL./ UNIVERSAL MUSIC PUBL.)
_edited.png)





















