top of page
Snotkop - HKGK (Key: OR Amaj)

Snotkop - HKGK (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-03984
USD 13.95Price

Title: HKGK

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar't laas 'n jol so geskud in '84

Ja, al die shooters

Dit maak ons wille wragtig

Hou vas jou trouring, hou vas

Die girls is beautiful

Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol

 

Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die grasdak

Hy staan bekend as daai ou wat als wil afbrand

Check hierdie party trick, kom ons maak geskiedenis

Kom cheer vir Dirkie want Dirkie is die business

 

'n Brandweerwa kon hom nie keer nie

Die hele buurt brand af, sorry meneer

 

Woh!

HKGK

Hier kom dit nou bra

HKGK

Soek jy 'n pak slae?

Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar

HKGK

Hou daar is nou daar

 

HKGK, HKGK, HKGK, HKGK

 

Go Dirkie, go Dirkie, go Dirkie, yeah

Go Dirkie, go Dirkie, go Dirkie, woh

 

Sy sê sy skinny dip altyd net so na twaalf

En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak

Hou vas jou rokkie, hou vas

Ja, ek is nou daar

Maak solank jou knopies los

Ja, jy sal moet reg staan

 

Toe ek daar aankom toe staan sy al daar halfkaal

Ons spring maar in en dis toe dat alles uitval

Topless en vry in die swembad, ons is halfmal

Net toe dit lekker rof raak toe staan haar pa daar

 

'n Haelgeweer kon my nie keer

Sy't my verinneweer, sorry meneer

 

Woh!

HKGK

Hier kom dit nou bra

HKGK

Soek jy 'n pak slae?

Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar

HKGK

Hou daar is nou daar

 

HKGK, HKGK, HKGK, HKGK

 

So as jou bure bel om tienuur in die oggend

Want almal is dagdronk

HKGK

En as die pote klop die vyfde keer in twee dae

Want almal swem kaalgat

HKGK

 

HKGK

Hier kom dit nou bra

HKGK

Soek jy 'n pak slae?

Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar

HKGK

Hou daar is nou daar

 

HKGK

Hier kom dit nou bra

HKGK

Soek jy 'n pak slae?

Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar

HKGK

Hou daar is nou daar

 

HKGK, HKGK, HKGK, HKGK

 

Ou bra, hier kom groot k*k

 

Composer: FRANCIOS HENNING/DIRK VAN NIEKERK/ADOLF VORSTER (ZAMBALI MUSIC PUBL./KVN PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page