top of page
Sonja Herholdt & Simeon Hamman - Ons Vlieg Saam (Key: OR Cmaj)

Sonja Herholdt & Simeon Hamman - Ons Vlieg Saam (Key: OR Cmaj)

SKU: AL-OR-NB-02016
US$13,95Price

Title: Ons Vlieg Saam

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Sonja Herholdt & Simeon Hamman
Genre: South African; Duet; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

SONJA

 

Waar ek al was, moet jy nog wees

Wat ek vergeet, moet jy nog lees

Wat ek al sien, sal jy nog sien

En ek en jy is buitendien

Soos die vlerke van 'n arend

 

SIMEON

 

In Ma se spore klop my hart

Al maak die lewe ook nie sin

Die nag van angs het ek gewen

Omdat Ma my so goed ken

En ons saam weer kan besin

 

SONJA & SIMEON

 

Ons vlieg saam, saam

Saam deur hierdie reis wat ons elk moet vind

Dis 'n lewensreis

Van 'n honderd duisend vrae wat ons harte sal min

Saam saam, saam deur hierdie wêreld se vuur

Deur die genade gestuur

Want ons paaie loop saam

En op vlerke geleen vlieg ons saam

 

SONJA

 

Wat ek verstaan, is nog jou vrae

Waar ek kan nee sê, sê jy ja

Wat ek laat gaan, moet jy nog kry

Waar ek stil word, word jy bly

In die sirkel van ons saamwees

 

SIMEON

 

Soms laat die wêreld my so broos

Dis wanneer Ma se woorde troos

 

SONJA & SIMEON

 

Daar is iets in my en jou

Wat verewig sal onthou

Wat geen mens sal kan skei

 

Ons vlieg saam, saam

Saam deur hierdie reis wat ons elk moet vind

Dis 'n lewensreis

Van 'n honderd duisend vrae wat ons harte sal min

Saam saam, saam deur hierdie wêreld se vuur

Deur die genade gestuur

Want ons paaie loop saam

En op vlerke geleen vlieg ons saam

 

TUSSENSPEL

 

SONJA & SIMEON

 

Saam saam, saam deur hierdie wêreld se vuur

Deur die genade gestuur

Want ons paaie loop saam

En op vlerke geleen vlieg ons saam

 

Want ons paaie loop saam

En op vlerke geleen vlieg ons saam

 

Composer: RUDI CLAASE/C. J. BOSHOFF (EMI)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page