top of page
Ricus Nel - Skryf Jou Naam Op My Hart (Key: OR Fmaj)

Ricus Nel - Skryf Jou Naam Op My Hart (Key: OR Fmaj)

SKU: CO-OR-NB-00064
$12.95Price

Title: Skryf Jou Naam Op My Hart

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Ricus Nel

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Fmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek skryf op my hart

Beloftes aan jou

Solank as hy klop

Sal ek elke woord hou

Want ons se geskenk vanaf God aan mekaar

Deur dik en deur dun

Laat ons liefde oorwin en dit deur alles dra

 

In hierdie bors van my

Daar sal jy jou hart kry

Jy't myne klaar gevat

Skryf jou naam op my hart

Ek gee my hart vir jou

Sal jy hom by jou hou

Want jy't myne gevat

Skryf jou naam op my hart

 

Daar is geen stop

Aan my woord en my eer

Jy's al wat ek soek en wat ek begeer

Beloftes voel klein teen wat ek bedoel

As jy kon klim hier binne my in

Sou jy dit ook voel

 

In hierdie bors van my

Daar sal jy jou hart kry

Jy't myne klaar gevat

Skryf jou naam op my hart

Ek gee my hart vir jou

Sal jy hom by jou hou

Want jy't myne gevat

Skryf jou naam op my hart

 

TUSSENSPEL

 

In hierdie bors van my

Daar sal jy jou hart kry

Jy't myne klaar gevat

Skryf jou naam op my hart

Ek gee my hart vir jou

Sal jy hom by jou hou

Want jy't myne gevat

Skryf jou naam op my hart

Want jy't myne gevat

Skryf jou naam op my hart

 

Composer: RICUS NEL/MARC BRENDON/DON KELLY/PIERRE ROSSOUW/NEIL SCHOOMBEE (SELECT MUSIC PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page