top of page
Standard Version - Geseënd Hy Wat Handel (Liedboek 128) (Key: OR Bbmaj)

Standard Version - Geseënd Hy Wat Handel (Liedboek 128) (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-01561
$14.95 Regular Price
$11.95Sale Price

Title: Geseënd hy wat handel (Liedboek 128)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No

More info: Liedboek 128/Psalm 128
Lyrics: Yes

 

LIEDBOEK WEERGAWE

 

Geseënd hy wat handel

Soos God wil en Hom vrees

Wie op sy weë wandel

Hy sal gelukkig wees

Jy word gevoed met goedheid

Jy wat die Here dien

Die opbrengs van jou arbeid

Dit sal jou oë sien

 

Net soos 'n wynstok vrugbaar

Is in jou huis jou vrou

Soos jong olywe staan daar

Jou kinders rondom jou

So sal jou huis in bloei staan

Jy wat die Here dien

Mag dit met jou so goed gaan

Dat jy jou kindskind sien

 

Dit alles wat jou deel word

Is God se gunsbetoon

Mag Hy sy seën dan uitstort

Uit Sion waar Hy woon

Mag jy dan ook belewe

Hoe bloei Jerusalem

Hoe vrede hom omgewe

Vir Israel bestem

 

OORSPRONKLIKE WEERGAWE

 

Wie deur Gods vrees bewoë

Trou op die weg wil gaan

Waar hom Gods wil voor oë

En klaar getekend staan

Die arbeid van sy hande

Sal hy met vreug geniet

Wanneer deur koring lande

Met seën hul opbrings bied

 

Soos jong olyfboomplante

Wat uitspruit sterk en fris

So bloei aan alle kante

Jou kinders om jou dis

O wie van die getal is

Hy wat die Here vrees

Vir wie God een en al is

Hy sal geseend wees

 

Mag ryke seëninge

Uit Sion jou bedou

Mag jy die goeie dinge

Van Sionstad aanskou!

Mag jy nog, op jou bede

‘n Nakroosseën verkry

En, God van alle vrede

Mag Isr’els vrede bly!

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page