top of page
Standard Version - Daar Is Krag In Die Bloed (Key: OR Fmaj)

Standard Version - Daar Is Krag In Die Bloed (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-02324
$12.95 Regular Price
$8.95Sale Price

Title: Daar Is Krag In Die Bloed (Wil Jy Ook Vry Wees)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Wil jy ook vry wees van sondegevaar

Daar's krag in Sy bloed

Krag in Sy bloed

 

Wil jy jou siel van die bose bewaar

Daar's wonderbaar' krag in Sy bloed

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die bloed van die Lam

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die dierbare bloed van die Lam

 

TUSSENSPEL

 

Wil jy verlos wees van hoogmoed wat boei

Daar's krag in Sy bloed

Krag in Sy bloed

 

Kom na die stroom wat van Golgota vloei

Daar's wonderbaar' krag in Sy bloed

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die bloed van die Lam

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die dierbare bloed van die Lam

 

TUSSENSPEL

 

Wil jy so wit wees soos sneeu op die gras

Daar's krag in Sy bloed

Krag in Sy bloed

 

Daar word jou sonde vir goed weggewas

Daar's wonderbaar' krag in Sy bloed

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die bloed van die Lam

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die dierbare bloed van die Lam

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die bloed van die Lam

 

Daar is krag, krag

Wonderwerkend' krag

In die dierbare bloed van die Lam

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page