top of page
Standard Version - U Is Die Lig Wat Deur Die Donker Skyn (Key: OR Fmaj)

Standard Version - U Is Die Lig Wat Deur Die Donker Skyn (Key: OR Fmaj)

SKU: JU-OR-NB-03019
USD 14.95 Regular Price
USD 11.95Sale Price

Title: U Is Die Lig Wat Deur Die Donker Skyn (Highland Cathedral) (VONKK 277)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

U is die lig wat deur die donker skyn

U is die Een wat duister laat verdwyn

Skyn in ons harte, dryf die donker uit

Skyn in ons lewens tot in ewigheid

 

Jesus Christus, ons glo in U

Ons buig voor U neer, buig voor U neer

Jesus Christus, ons God en Heer

Ons bring nou aan U die eer

 

U is oorwinnaar, U’t die dood verslaan

U het as Koning uit die graf gegaan

Breek nou die bande, gooi die boeie neer

Ons is oorwinnaars saam met U, ons Heer

 

Jesus Christus, ons glo in U

Ons buig voor U neer, buig voor U neer

Jesus Christus, ons God en Heer

Ons bring nou aan U die eer

 

U is die Bruidegom en ons die Bruid

U nooi ons vir die bruilofsmaaltyd uit

Daar klink ons lof, daar klink ons danklied uit

Ons bly by U tot in die ewigheid

 

Daar klink ons lof, daar klink ons danklied uit

Ons bly by U tot in die ewigheid

 

Composer: HANNES VAN DER MERWE/ULI ROVER/MICHAEL KORB

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page