top of page
Standard Version - Lekker Ou Jan (Key: OR Gmaj)

Standard Version - Lekker Ou Jan (Key: OR Gmaj)

SKU: AN-OR-NB-02523
US$13,95Price

Title: Lekker Ou Jan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Country & Country Rock; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

Kom staan by my (Kom staan by my)

Kom staan by my (Kom staan by my)

Kom staan by my

Voor die perde horings kry

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

Kom hang aan my (Kom hang aan my)

Kom hang aan my (Kom hang aan my)

Kom hang aan my

Soos die Kaapse heuningby

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

TUSSENSPEL

Ek het jou lief (Ek het jou lief)

Ek het jou lief (Ek het jou lief)

Ek het jou lief

Soos pap en bully-beef

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

Kom lê by my (Kom lê by my)

Kom lê by my (Kom lê by my)

Kom lê by my

Sodat jy lekker kry

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan (Dis 'n lekker ou Jan)

Dis 'n lekker ou Jan, ou Jan van Til

Jou dierbare ding

Composer: W. VISSER (W.V. MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page