Standard Version - Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is (Liedboek 518) (Key: Gmaj)
Title: Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is (Liedboek 518)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard VersionGenre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: Not Specified
Key: OR GmajBacking vocals: No
Lyrics: Yes
Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan
Jesus sê Hy kom weer
Hy kom uit die Hemel neer
Met basuin en geskal
Kom Hy al Sy mense haal
Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan
Deur Sy Woord weet ons Jesus gaan t’rugkeer
Na ons wêreld met alles daarin
Wat gebreek is, sal Jesus kom heelmaak
Deur Sy Woord weet ons alles maak sin
Hoor hoe sag waai die wind
Kyk die glimlag van ‘n kind
Maak jou los van die kwaad
Dis jou Skepper wat hier praat
Voel jy soms of die Here te ver is
Twyfel jy soms aan God se bestaan
Jy moet glo dat die Heer met jou saamloop
Dat Sy gees oral met jou sal gaan
Composer: GISELA DE VILLIERS
_edited.png)





















