Bok van Blerk - Tyd Om Te Trek? (Key: OR Amaj - BV)
Title: Tyd Om Te Trek?
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bok van Blerk from “Platteland”
Genre: South African; Pop; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2000s; 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: Yes
More info: Platteland is 'n Afrikaanse drama/musiekblyspel rolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaardig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Hierdie liedjie kom voor op die klankbaan.
Lyrics: Yes
Ek het jou nie verloor nie maar wat het jou gewen
Jou paspoort op die tafel het my hier vasgepen
Jy se daar kom ‘n oorlog wat diep daar in jou brand
Jy vra kom ek saam na waar jy moet gaan
Jy se dis tyd om te trek om jou hart te vat
Jy se dis nie om ons uit mekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy het my gese van jou wyse plan
Is dit wat jy wou he
Daar is geen plek vir jou hier
Jy se dis tyd om te trek
Daar is soveel meer wat ek wou se en wat ek ook wou he
Maar hier in donker Afrika wat soveel van ons vra
Wat sou dit kos om hier te bly
Jou woorde was te duur
Want wat jy wou se was geskryf teen die muur
Jy se dis tyd om te trek om jou hart te vat
Jy se dis nie om ons uit mekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy het my gese van jou wyse plan
Is dit wat jy wou he
Daar is geen plek vir jou hier
Jy se dis tyd om te trek
Jy se dis tyd om te trek om jou hart te vat
Jy se dis nie om ons uit mekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy het my gese van jou wyse plan
Is dit wat jy wou he
Daar is geen plek vir jou hier
Jy se dis tyd om te trek
Tyd om te trek om jou hart te vat
Jy se dis nie om ons uit mekaar te spat
Maar jou woorde aan my
Wil ek hier agter bly
Want as jy vra moes jy vra
Maar jy het my gese van jou wyse plan
Is dit wat jy wou he
Daar is geen plek vir jou hier
Jy se dis tyd om te trek
Composer: JOHAN VORSTER/DEON OPPERMAN/SEAN ELSE (MOZI PUBL)