Wanda de Kock - As Ek Stil Word (Key: OR Amaj)
Title: As Ek Stil Word (FLAM Lied 133)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Wanda de Kock
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
As ek stil word
Om by U te wees
Bedaar my hart se donker vrees
As ek U hartklop
Teen my wang kan voel
Verstaan ek wat U woord bedoel
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
TUSSENSPEL
As ek stil word
Om by U te wees
Bedaar my hart se donker vrees
As ek U hartklop
Teen my wang kan voel
Verstaan ek
Wat U woord bedoel
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors
Composer: JANNIE DE BRUIN