top of page
Wynand Strydom ft. Chereè Strydom - Droomvrou (Key: OR Bmaj)

Wynand Strydom ft. Chereè Strydom - Droomvrou (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-01687
$12.95Price

Title: Droomvrou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Wynand & Chereè Strydom (Cheree Strydom)
Genre: South African; Country; Special Occasion; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wie weet

Wie jou hart verstaan

En wie weet

Waar ek ook mag gaan

Maar ek weet

Hoe ek oor jou voel

 

Niemand sou my so laat voel

En niemand

Sou dit so bedoel

Soos iemand

Wat my so laat voel

 

Want daar waar die son en maan onder gaan

Wag ek vir jou

Wag ek vir jou

 

Ek is jou Droomvrou

Ek wag hier net vir jou

Gee my net nog 'n kans

Geen my jou laaste dans

 

Sien my

Soos ek voor jou staan

En sien my

Waar jy ook mag gaan

Maar sien my

Soos ek jou ook sien

 

Hoor my

Soos ek vir jou sing

En hoor my

Wat my liefde bring

Maar hoor jy

Die woorde wat ek sê

 

Want daar waar die son en maan onder gaan

Wag ek vir jou

Wag ek vir jou

 

Jy is my Droomvrou

Ek wag hier net vir jou

Gee my net nog 'n kans

Geen my jou laaste dans

 

Want alles wat ek is

En alles wat ek het

Verruil ek vir jou

Al is dit verniet

Ek al is dit net vir nou

Wag ek vir jou

 

Ek is jou Droomvrou

Ek wag hier net vir jou

Gee my net nog 'n kans

Geen my jou laaste dans

Geen my jou laaste dans

 

Composer: BLACKROSE

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page