top of page
Wynand Strydom - Skemerblom (Key: OR Cmaj)

Wynand Strydom - Skemerblom (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-01688
$12.95Price

Title: Skemerblom

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Wynand Strydom
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Is 'n honderd jaar genoeg

As die rigting na my roep

En die kaart lê in my hande

En die kronkelpad vyhandig

En die kakiebos my groet

 

Jy is 'n skemerblom

Wat jou gesig kan draai waar die son op kom

Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom

Dit lê geanker diep binne my

Jy is 'n skemerblom

Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom

Die liefde draai die heeltyd om die aarde om

Ek bibber en bewe beny

My engel dis jy

 

As die jakkals na my roep

En die spore daar moet lê

Dan vat ek maar my kanse, die pad lyk heel genadig

Is 'n honderd jaar genoeg?

 

Jy is 'n skemerblom

Wat jou gesig kan draai waar die son op kom

Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom

Dit lê geanker diep binne my

Jy is 'n skemerblom

Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom

Die liefde draai die heeltyd om die aarde om

Ek bibber en bewe beny

My engel dis jy

 

Al draai die warrelwinde oor

Bly ek op jou spoor

 

Jy is 'n skemerblom

Wat jou gesig kan draai waar die son op kom

Liefde nooit kan raai wat hier op sal kom

Dit lê geanker diep binne my

 

Jy is 'n skemerblom

Wat jou gesig kan draai waar die son op kom

Die liefde nooit kan raai wat hier op sal kom

Dit lê geanker diep binne my

Jy is 'n skemerblom

Jy laat my heeltyd raai waar die son op kom

Die liefde draai die heeltyd om die aarde om

Ek bibber en bewe beny

My engel dis jy

 

Die liefde draai die heeltyd om die aarde om

Dit lê geanker diep binne my

My engel dis jy

 

Composer: PETRUS JOHANNES NEL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page