A Capella Koor - Laat Die Kleine Kindertjies Na My Toe Kom (Key: OR Ebmaj)
Title: Laat Die Kleine Kindertjies Na My Toe Kom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: A Capella Koor
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Want hulle sal die hemel beërwe
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Aan kindertjies behoort die Koninkryk
Die moeders bring
Kinders, kleine kinders
Dat Hy die kindertjies mag aanraak
Hy bid en seën hul
Kinders, kleine kinders
Om die ?
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Want hulle sal die hemel beërwe
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Aan kindertjies behoort die Koninkryk
Die disipels sê
Kinders, kleine kinders
Laat die Meester tog alleen
Gaan heen, en verdoem die
Kinders, kleine kinders
Laat Hom tog alleen
Maar Jesus sê
Kinders, kleine kinders
Kom dat ek vir jul kan seën
Want weet jul nie dat
Kinders, kleine kinders
Is welkom om my heen
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Want hulle sal die hemel beërwe
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Aan kindertjies behoort die Koninkryk
Want jul moet wees soos
Kinders, kleine kinders
Wat glo soos ek vir julle leer
Want dit is aan die
Kinders, kleine kinders
Dat ek my Koninkryk gee
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Want hulle sal die hemel beërwe
Laat die kleine kindertjies na my toe kom
Aan kindertjies behoort die Koninkryk
(Die Koninkryk)
Composer: P. GREEN/M. STEYN
_edited.png)