top of page
A Capella Koor - Dankie (Key: OR Emaj)

A Capella Koor - Dankie (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-00434
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Dankie (Lance James Cover)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: A Capella Koor (Acapella Koor)
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group; Special Occasion; Kids & Teens;
Language: Afrikaans
Era:1970s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Dankie - vir hierdie skone môre

Dankie – dat ek my lof kan sing

Dankie - dat ek ook al my sorge

Na U troon kan bring

 

Dankie - vir al my goeie vriende

Dankie – dat ek vir U kan leef

Dankie - vir al die seëninge

Wat na my toe kom

 

Dankie - vir elke kinderlaggie

Dankie - vir elke sonnestraal

Dankie - dat ek my weg terugvind

Waar ek ook al dwaal

 

Dankie – U liefde ken geen perke

Dankie – dit is my anker Heer

Dankie – dat ek my dankbaarheid sing

En U hulde bring

 

Dankie - vir al my goeie vriende

Dankie – dat ek vir U kan leef

Dankie - vir al die seëninge

Wat na my toe kom

 

Dankie – U liefde ken geen perke

Dankie – dit is my anker Heer

Dankie – dat ek my dankbaarheid sing

En U hulde bring

 

Dankie – dat ek my dankbaarheid sing

En U hulde bring

 

ALTERNATIEWE VERSE

 

Dankie - vir hierdie skone môre

Dankie - vir hierdie nuwe dag

Dankie - dat U oor my gewaak het deur die donker nag

 

Dankie - vir al die goeie vriende

Dankie - vir elke boom en blom

Dankie - vir al die seëninge wat na my toe kom

 

Dankie - vir elke kinderlaggie

Dankie - vir elke sonnestraal

Dankie - dat ek my weg terugvind waar ek ook al dwaal

 

Dankie - vir vlaktes en vir berge

Dankie - vir elke silwer stroom

Dankie - vir al ons ideale, elke goue droom

 

Dankie - vir al die goeie vriende

Dankie - vir elke boom en blom

Dankie - vir al die seeinge wat na my toe kom

 

Dankie - vir hierdie skone môre

Dankie - vir hierdie nuwe dag

Dankie - dat U oor my gewaak het deur die donker nag

Dankie - dat U oor my gewaak het deur die donker nag

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page