top of page
Carike Keuzenkamp - Heidi (Key: OR Bbmaj)

Carike Keuzenkamp - Heidi (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-00598
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Heidi

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids, Tweens & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Lyrics: Yes

Heidi, Heidi - jou wêreld is in die berge

Heidi, Heidi - dis jou tuiste en jou geluk

Donker bome, groene velde en sonneskyn

Heidi, Heidi - laat jou glimlag nooit verdwyn.

JODEL

Heidi, Heidi, - bring geluk

Ons verwelkom jou terug

Jy woon daar in die berge - 'n kleine paradys

Jou vriende is die diere - jul lag en speel so bly

Van lente tot die somerdag sal almal op jou wag

Jou liefde is so rein en mooi, nou gloei die Alpe rooi

Heidi, Heidi – speel met Peter en Josef

Heidi, Heidi – wys vir Snoekie die hemel blou

Sonskyn dae, in die berge van Switserland

Heidi, Heidi – jy bly ons lieflingskind

Composer: BRUHN/WENZIER/WAGNER/M. VENTER/TINUS ESTERHUIZEN (MAC-VILLA/KOHCO PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page