top of page
Carike Keuzenkamp - Die ABC (Key: OR Dmaj)

Carike Keuzenkamp - Die ABC (Key: OR Dmaj)

SKU: JU-OR-NB-02719
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Die ABC
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

[INLEIDING]

 

Koppies knik so knik - knik - knik

Handjies klap so klap - klap - klap

Lyfies buig so buig - buig - buig

Voetjies skop so skop - skop - skop

 

Ons oumas het geleer

Die A en die B en die grote C

En die D en die E en die snaakse F

Ons kinders wil nou leer

Dat A in aap en wa in pas

En die E in esel en E in een

Net eenders klink vir ons

Net eenders klink vir ons

 

Koppies knik so knik - knik - knik

Handjies klap so klap - klap - klap

Lyfies buig so buig - buig - buig

Voetjies skop so skop - skop - skop

 

Ons ouma’s het geleer

Die U en die V en die wye W

Die X en die Y en die laaste Z

Ons kinders wil nou leer

Dat A in aap en in wa in pas

En die E in esel en die E in een

Net eenders klink vir ons

Net eenders klink vir ons

 

Die A en die B en die grote C

En die D en die E en die snaakse F

Ons kinders wil nou leer

Dat A in aap en wa in pas

En die E in esel en E in een

Net eenders klink vir ons

Net eenders klink vir ons

 

Composer: OOSTHUYSEN/MEYER (GALLO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page