top of page
Amor Vittone - Vriende Soos Jy (Key: OR Bmaj)

Amor Vittone - Vriende Soos Jy (Key: OR Bmaj)

SKU: AL-OR-NB-02692
US$13,95Price

Title: Vriende Soos Jy
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Amor Vittone
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Jy’s altyd daar

Jy luister na my

Jy sal my ondersteun

Jy deel my drome

Verstaan my trane

Jy help my om te leef

 

Ek weet jy’s op my pad gestuur

Loop langs my deur die vuur

Jy lag saam my

Jy is ‘n ware vriend

 

Ek sal my vriende nooit vergeet

Vriende soos jy

Jy maak my lewe ‘n groot plesier

Jy weet ek sal jou nooit vergeet

Jy is die mooiste pêrel, ‘n diamant

Jy is die rots vir my

Want vriende net soos jy is spesiaal

 

Ek sal daar wees

Om jou op te tel

As die lewe jou misbruik

Jy hoef niks te sê nie

Maar ek verstaan

Ek weet wat jy bedoel

 

Ek glo ek’s op jou pad gestuur

Loop langs jou deur die vuur

Kom lag saam my jy is ‘n ware vriend

 

Ek sal my vriende nooit vergeet

Vriende soos jy

Jy maak my lewe ‘n groot plesier

Jy weet ek sal jou nooit vergeet

Jy is die mooiste pêrel, ‘n diamant

Jy is die rots vir my

Want vriende net soos jy is spesiaal

 

Ek loop liewers in die donker saam met jou as in die lig alleen

Jy sê nooit ek’s verkeerd nie maar jy help my altyd reg

 

Ek sal my vriende nooit vergeet

Vriende soos jy

Jy maak my lewe ‘n groot plesier

Jy weet ek sal jou nooit vergeet

Jy is die mooiste pêrel, ‘n diamant

Jy is die rots vir my

Want vriende net soos jy is spesiaal

Vriende soos jy

 

Composer: DIETMAR KAWOHL/BERND MEINUNGER/AFR: DON KELLY/MARC BRENDON (PLATINMOND/KIND OF BLUE)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page