top of page
Sorina Flooze - Kinderhelde (Key: OR Fmaj)

Sorina Flooze - Kinderhelde (Key: OR Fmaj)

SKU: AL-OR-NB-02953
US$13,95Price

Title: Kinderhelde
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Sorina Flooze
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Toe ek in Graad 1 was, wou jy met my kys

Standard 1 se midnight feast Vrydae by my huis

Fliek in Standard 3 wou jy graag handjies hou

Laerskool kissing touchers het ek altyd gegaan vir jou

Laerskool kissing touchers het ek net gegaan vir jou

 

Standard 6 ontgroening, groentjiekonsert

Eerste sokkie sakkie-sakkie was die moeite werd

Veldskool daardie jare is baie aangejaag

Matriekafskeid se jolligheid met 'n Limo opgedaag

Matriekafskeid se jolligheid met 'n Limo opgedaag

 

Onthou jy vir Vicky wat sy neus so vryf

Mina Moo, Bak-En-Terie wat 'n melkery bedryf

Swartkat was 'n hero, elke boeregirl se droom

Pokkel was die eekoring

Het jy ook gehuil toe Dawie

Verander in 'n boom

 

Eerstejaar se vet-sindroom sit aan jou lyf

Jool se blomme vou wou jou van jou kop af dryf

Siekebriewe fake en her-eksamens pluk

Van klubs en die hole, ons het geleef vir dit

Vir die klubs en die hole, ons het geleef vir dit

 

Onthou jy vir Vicky wat sy neus so vryf

Mina Moo, Bak-En-Terie wat 'n melkery bedryf

Swartkat was 'n hero, elke boeregirl se droom

Pokkel was die eekoring

Het jy ook gehuil toe Dawie

Verander in 'n boom

 

Maar Trompie is nou groot, Haasdas verby

Albei getroud, het 'n goeie werk gekry

Maar tog dan wonder ek soms wat het van jou geword

Is al ons kinderhelde dan saam met Knersis fort

Is al ons kinderhelde dan saam met Knersis fort

 

Onthou jy vir Vicky wat sy neus so vryf

Mina Moo, Bak-En-Terie wat 'n melkery bedryf

Swartkat was 'n hero, elke boeregirl se droom

Pokkel was die eekoring

Het jy ook gehuil toe Dawie

Verander in 'n boom

 

Composer: SORINA ERASMUS/TERRY DEMPSEY (IN MS SAMRO SA/ANGELA MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page