top of page
Charlize Berg - Jy't Belowe (Key: OR Gmaj)

Charlize Berg - Jy't Belowe (Key: OR Gmaj)

SKU: RI-OR-NB-00093
$12.95Price

Title: Jy't Belowe

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Charlize Berg 

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

More info: Charlize Berg is 'n Afrikaanse sangeres van Centurion. Haar eerste solo-album, Charlize Berg, is in 2011 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Ek kon nie glo jy't my gesoen

Ek kon nie glo hoe goed dit voel

Jy's die een vir my

Uiteindelik

 

Ek het geweet dat jy moet gaan

Dat ek alleen hier sal bly staan

Hierdie was ons laaste oomblik

 

Jy't belowe jy wag vir my

Jy't belowe jy dink aan my

Dat jy my briewe lees

Ek niks moet vrees

Dat alles reg sal wees

 

Jy't belowe jy kom my haal

Jy't belowe 'n duisend maal

Dat jy altyd dink aan my

Jy's lief vir my

Net ek en jy het jy

Belowe

Jy't belowe

 

Ek het jou woorde vas gehou

En elke keer jou soen onthou

Maar jy was ver kon jou nie keer nie

 

Waar's die fout wat het gebeur

My hart bloei net vir jou ek sweer

Hier sit ek nou met al die hartseer

 

Jy't belowe jy wag vir my

Jy't belowe jy dink aan my

Dat jy my briewe lees

Ek niks moet vrees

Dat alles reg sal wees

 

Jy't belowe jy kom my haal

Jy't belowe 'n duisend maal

Dat jy altyd dink aan my

Jy's lief vir my

Net ek en jy het jy

Belowe

 

Hoe kon jy my breek

Hoe kon ek dit weet

Hoe moet ek vergeet

 

Jy't belowe jy wag vir my

Jy't belowe jy dink aan my

Dat jy my briewe lees

Ek niks moet vrees

Dat alles reg sal wees

 

Jy't belowe jy wag vir my

Jy't belowe jy dink aan my

Dat jy my briewe lees

Ek niks moet vrees

Dat alles reg sal wees

 

Jy't belowe jy kom my haal

Jy't belowe 'n duisend maal

Dat jy altyd dink aan my

Jy's lief vir my

Net ek en jy het jy

Belowe

 

Composer: DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like