top of page
Charlize Berg - Waar Is Jy Romeo? (Key: OR Gmaj)

Charlize Berg - Waar Is Jy Romeo? (Key: OR Gmaj)

SKU: EL-OR-NB-00095
$12.95Price

Title: Waar Is Jy Romeo?

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Charlize Berg 

Genre: South African; Pop & Pop Rock

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Gmaj

Backing vocals: No

More info: Charlize Berg is 'n Afrikaanse sangeres van Centurion. Haar eerste solo-album, Charlize Berg, is in 2011 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

My prins is oppad, sy perd is opgesaal
Ek ken nog nie sy naam nie maar hy kom my haal
Eendag as hy my kry, sal ek dadelik weet dis hy
En dan vat hy my na 'n plek waar niemand ons sal kry

 

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou
Ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou, 'n nuwe môre bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

 

Hy's die een wat my hart in sy hande hou
By hom kan ek veilig voel en hom vertrou
Daar is vrede in my as hy praat
Hy's die een wat my hart stil maak
Hy's die man in my drome wat elke nag oor my kom waak

 

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou
Ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou, 'n nuwe môre bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
 'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

 

Ek wens dat ek nou al kon wees waar jy nou is
 Waar's jy?
Ek wens dat ek nou al kon weet
Ek wens jy was al hier by my.
Ek wens jy was hier by my
Ek wens jy was al hier by my

 

Waar is jy Romeo?
Ek sit en wag vir jou
Ek kan nie langer hou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

Waar is jy Romeo?
Want ek wil saam met jou, 'n nuwe môre bou
Daar's 'n plek in my hart en jy weet dis bedoel
 'n Plek in my hart en jy weet dis bedoel vir jou

 

Composer: DON KELLY/MARC BRENDON (SELECT MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page