top of page
Carike Keuzenkamp - Die Padda Wou Gaan Opsit (Key: OR Bbmaj)

Carike Keuzenkamp - Die Padda Wou Gaan Opsit (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-02391
US$13,95 Regular Price
US$10,95Sale Price

Title: Die Padda Wou Gaan Opsit
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Folk; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei

A-hum

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei

A-hum

Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei

Maar ‘n opsitkers kon hy nêrens kry

A-hum

A-hum

A-hum

Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur

A-hum

Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur

A-hum

Hy vra toe 'n vuurvlieg om sy lig uit te huur

Die vuurvlieg sê toe “Ja, teen ‘n sent per uur“

A-hum

A-hum

A-hum

Die twee loop toe af na die nooi se huis

A-hum

Die twee loop toe af na die nooi se huis

A-hum

Die twee loop toe af na die nooi se huis

Die huis in die vlei van Mejuffrou Muis

A-hum

A-hum

A-hum

Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen

A-hum

Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen

A-hum

Toe padda die vuurvlieg se lampie wou leen

Het hy hierdie ontstellende nuus verneem

A-hum

A-hum

A-hum

Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis

A-hum

Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis

A-hum

Vuurvlieg se lamp is aan sy stert vasgesweis

Hy sou moes opsit saam met padda en sy muis

A-hum

A-hum

A-hum

Die padda het die vuurvlieg maar huistoe gestuur

A-hum

Die padda het die vuurvlieg maar huistoe gestuur

A-hum

Want ‘n opsitlig teen ‘n sent per uur

En ‘n luistervink daarby is gans te duur

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

A-hum

Composer: R. VAN TONDER (DEE JAY MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page