Carike Keuzenkamp - Middel Van Die See (Key: OR Dmaj)
Title: Middel Van Die See
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Daar's 'n klein ou eilandjie in die middel van die see
Daar woon Koning Soetetand in 'n gatjie in die sand
Met sy lekkergoed staf kyk hy oor die see
En daar's niks wat hy begeer
Want sy koninkryk is die lekkergoedland
In die middel van die see
'n Lekkergoedboom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
En op die klein ou eilandjie in die middel van die see
Daar kan kinders heeldag eet en vir nog sê hulle nooit nee
Daar's 'n roomysplaas en 'n koeldrankdam
En hul eet hul byna lam
Want hul kuier mos nou in Lekkergoedland
In die middel van die see
'n Lekkergoedboom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
As jy ook daarnatoe wil gaan na die middel van die see
Dan sal jy jou swem moet ken dis 'n duisend myl of meer
En as jy dalk dink dis te ver vir jou
Dan's daar net een raad vir jou
Vra vanaand in jou bed vir Klaasvakie dan
Sluit jy jou oë en droom maar daarvan
Want 'n lekkergoedboom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
'n Lekkergoedboom het nie blare nie en as jy by hom staan
Kyk in die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
In die plek van blaartjies hang daar suikerstokkies aan
Composer: ANTON GOOSEN (EMI)
_edited.png)