top of page
Carike Keuzenkamp - Skitterende Sterretjies (Key: OR Gmaj)

Carike Keuzenkamp - Skitterende Sterretjies (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-02406
USD 13.95 Regular Price
USD 10.95Sale Price

Title: Skitterende Sterretjies
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Carike Keuzenkamp
Genre: South African; Kids & Teens; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn

Al die sterre wink, hulle skitter en blink

Al die sterre is so bly, bly, bly

Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Al die sterre in die hemel skyn, skyn, skyn

By Betlehem se ster het hulle Jesus gekry

Al die sterre is so bly, bly, bly

Want Jesus is gebore vir jou en my

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Skitterende sterretjies in die hemelruim

Flikkerende vrolike sterretjies wat skyn

Composer: CARIKE KEUZENKAMP/ESTE GRIESEL (DE LA MUSIC PUBLISHING)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page